Category Archives: Recipes

Bedien 4 Sous 1 opgekapte ui 1 knoffelhuisie, fyngemaak Gerasperde skil van 12 suurlemoen 2 lourieblare of suurlemoenblare 8 stukkies skrophoender (freerange chicken) Sap van die suurlemoen 2 glase goeie witwyn ‘n bietjie water indien nodig GroenteDie volgende groete of net dit waarvan jy hou of die wat in die kombuis is. Handvol soetrissie, rooi, geel of groen Handvol sampioene Klein piekel uitjies Handvol kersietamaties Pynappelstukkies Murgpampoentjies 3 eetlepels blatjang of appelkooskonfyt Braai die ui, knoffel, suurlemoenskil en lourieblare in ‘n groot kastrol met ‘n bietjie olie.Doen dit oor stadige hitte totdat die ui deurskyend is.Braai nou die 8 stukkies hoender (of meer) tot lekker bruin.Gooi die sap van die suurlemoen en 2 glase witwyn oor en laat stadig prut vir ongeveer 1 uur.Voeg dan die groente bestandele by en kook vir ongeveeer 10 minute (nie papgekookte groente nie).Voeg ‘n handvol koljanderblare by voor opdiening.Bedien maar net ‘n potjie rys…

Read more

2/2